Die oord is nie self verantwoordelik vir die verkope of verhuring van eiendomme nie.
Vir enige navrae rakende koop of huur, kontak gerus ons twee geakkrediteerde eiendomsagente:
-
Ineke du Toit – Just Property – 084 240 7288
-
Gerda Fouché – Fouché Eiendomme – 082 820 6204
